Winterhoop

Hierdie jaar is die fokus op wintersbaadjies vir kinders:
Kontantbydraes is ook welkom!

Baadjies moet asb  

  skoon
  tweedehands of nuut

  heel
  warm
  wees!

Navrae by Lizette Neethling