Barmhartigheid

Ons doen graag aan ander wat ons sou wou gehad het ander aan ons moet doen wanneer ons in dieselfde situasie is.

  • Ons help gesinne en individue in ons gemeente wat dit nodig het met n maandelikse kospakkie.  Indien u bewus is van enigiemand in ons gemeente wat hulp nodig het, kan u die kerkkantoor kontak.
  • Ons help mense weekliks met brood en groente
  • Ons help Tutela met mieliemeel vir hulle kleuterskole
  • Ons doen besoeke aan bejaardes
  • Ons help met tee & broodjies na begrafnisse / troosdienste
Jaarlikse Funksie vir lidmate 65jr+

Senior Lidmaat funksie 7 November 2025 Tema:  Ag please daddy will you take me…..