Jong ouers Sondag 9 November 10:00

Jong ouers het laas Sondag weer lekker gekuier oor ouerskap saam met ‘n lekker brunch terwyl kinders in die sand speel.  Beplande datums tans is 9 Nov (oor dissipline) en 30 November.  Kom kuier saam!