Eunice-Mari de Jongh

Veels geluk met julle pragtige dogter!

Eunice-Mari de Jongh 💕
Ons lentebaba gebore 2 September 7:45
Weeg 3.7 en ń hele 51 cm

Ons is dankbaar vir ons gesonde dogtertjie, en ń geseënde geboorte