Afkondigings

AFKONDIGINGS: Secunda-Oos – 27 September 1. Ons Sondagdiens sal op 27 September vanaf 18:00 beskikbaar wees op ons youtube kanaal: NGK Secunda-Oos. Prop Frederik Coetzee sal tydens hierdie diens in die kerk georden en bevestig word deur ds Piet Marais. Nagmaal sal bedien word. Diens sal ook uitgesaai word via ons youtube kanaal. Skakel is https://youtu.be/EmGoBinlUQo Aanddiens om 18:00 is oop vir 250 lidmate . 2. Die jeugbediening se … Read more