Afkondigings
Nuutste nuus
NG Kerk
Nuus
Uit Die Gemeente En Ons Gemeenskap
Hier is die nuutste inligting oor gebeurtenisse in ons gemeente en ons gemeenskap.
gemeente nuus
Uitreik na Barberton Bybelskool vanaf 16-19 Julie
Uitreik na Barberton Bybelskool vanaf 16-19 Julie Kontak Philip (082 885 7314) indien jy belangstel om te gaan help. Die mans- en damesbadkamers het baie werk nodig! Ons gaan hard werk daar! Dit sal wel ook ‘n geestelike uitreik wees.
Sake vanaf Bedieningsraad
Sake vanaf Bedieningsraad: As jy jou gewig wil ingooi by ons gemeente-aktiwiteite, hierdie bedieninge het JOU hulp nodig: Diens van Barmhartigheid benodig mense op Dinsdae om kospakkies vir minderbevoorregte gesinne te pak by die kerksaal (daar is ‘n rooster; dus is...
OOS – SAKE
Sondag, 29 Junie 08:30 Gesamentlike Erediens 17:30 Gesamentlike aanddiens U kan die diens ook aanlyn volg via https://www.youtube.com/@goedehoopgemeentesecunda Oos-dagboek 6 Julie 08:30 Gesamentlike diens (Doop) 17:30 Gesamentlike aanddiens...
Verklaring dieselfdegeslagverhoudings
Daar heers baie onsekerheid onder NGK lidmate oor gebeure in die kerk, hiermee wil ons graag lidmate van Secunda-Oos gerusstel. Sommiges buite die NGK, en selfs in die NGK, beskuldig die kerk van dwaling, wat ʼn ernstige saak is. In die geskiedenis is dwaalleer...
gemeenskap nuus
Grief Share & Divorce Care
** GriefShare …’n Ondersteuningsgroep vir u reis van rousmart na vreugde aangebied deur Esmé Visser (0836922859) - Eers weer September ** DivorceCare…’n Ondersteuningsgroep vir dié wat herstel van die pyn van egskeiding aangebied deur Magda van Lienden...
2020 Bybelvertaling Bybels
2020-Bybels Om die Bybelgenootskap se 90ste bestaansjaar te vier die volgende spesiale aanbiedinge. Kom koop by kerkkantoor – beskikbaar terwyl voorraad hou. * 2020-vertaling Bybels, die hoofletteruitgawe, beskikbaar teen R80 (gewone prys is R200). * Leeromslag met...
Gemeenskap Nuus
House of Mercy House of Mercy vra ook asb die hulp van dames om te kom help met naaldwerkklasse aan behoeftige vroue op Donderdagoggende om 09:00 tot 12:00 by Rondekerk. Kontak Corrie Nel 0825713764 WOL ‘n Vlytige groep dames vra asb skenking van enige wol. Hulle...
