Afkondigings
Nuutste nuus
NG Kerk
Nuus
Uit Die Gemeente En Ons Gemeenskap
Hier is die nuutste inligting oor gebeurtenisse in ons gemeente en ons gemeenskap.
gemeente nuus
Dankofferfees
Liewe Secunda-Oos Gemeente Hierdie tyd van die jaar is dit weer tyd vir die insameling van die 10de maand dankoffers. Hiermee ons dank teenoor die Here vir die oorvloed waarmee Hy ons seën en die genade wat ons uit sy hand ontvang het. Om ʼn 10de van jou inkomste aan...
Senior Lidmate Funksie – 6 November 2026
Vir Secunda-Oos lidmate van 65jaar en ouer (u jonger eggenote kan saam met u die funksie bywoon) Kom haal gerus solank u Kaatjie by die Kerkkantoor Hiermee word u vriendelik uitgenooi na ons jaarlikse Senior Lidmaatfunksie: Datum: 6 November 2026 Tyd: 10:00 -...
Kinderkrans
Kinderkrans Vrydag 4-5pm Ons gesels vir die volgende paar weke oor die Wapenrusting!
Hoe kan ek gee?
Huisbesoek
Huisbesoek Di Danie en Trunette sien daarna uit om al die lidmate van die gemeente te ontmoet en besoek. Kontak asb die kerkkantoor (017-6347518) of per e-pos (kantoor@secundaoos.co.za) om ‘n afspraak te maak. Vir die nie-werkendes / afgetredenes kan oggende werk; ...
OOS – SAKE
Sondag, 20 September 2026 09:00 Junior kategese 09:30 Erediens - ds Danie de Jongh Teks: Lukas 10:25-37 Tema: “Die barmhartige Samaritaan” U kan die diens ook aanlyn volg via https://www.youtube.com/@ngksecundaoosregstreeksliv5756...
Gemeentekamp 23-25 Oktober 2026
Gemeentekamp – 23-24 Oktober Daar is nog ‘n paar dae oor om seker te maak jou plek is bespreek! Nooi jou vriende ook saam! Ons moet teen 21 September onbespreekte plekke teruggee aan die oord. (Na 21 September is jy verantwoordelik vir die betaling van jou bespreekte...
gemeenskap nuus
Afkondigings namens lidmate / ander gemeentes:
Nicolette Brooks School of Dancing se Candlelight Christmas is op 24 Oktober by Laerskool Trichardt @ 18:00. Kaartjies is R100, beskikbaar by 0828546119
Grief Share & Divorce Care
** GriefShare …’n Ondersteuningsgroep vir u reis van rousmart na vreugde aangebied deur Esmé Visser (0836922859) - Eers weer September ** DivorceCare…’n Ondersteuningsgroep vir dié wat herstel van die pyn van egskeiding aangebied deur Magda van Lienden...







