Afkondigings
Nuutste nuus
NG Kerk
Nuus
Uit Die Gemeente En Ons Gemeenskap
Hier is die nuutste inligting oor gebeurtenisse in ons gemeente en ons gemeenskap.
gemeente nuus
Jeug-afsluiting
#Jeug-afsluiting 1 November @ 11:30 tot 14:00 by die Rots. Bring die hele gesin en kom deel in die pret! Alles word voorsien. Gr 7’s se voorbereidingskuier vir hoërskool is nou op 1 November @ 09:00 (net voor die jeug-afsluiting).
Dankofferfees
Liewe Secunda-Oos Gemeente Hierdie tyd van die jaar is dit weer tyd vir die insameling van die 10de maand dankoffers. Hiermee ons dank teenoor die Here vir die oorvloed waarmee Hy ons seën en die genade wat ons uit sy hand ontvang het. Om ʼn 10de van jou inkomste aan...
Senior Lidmate Funksie – 6 November 2026
Vir Secunda-Oos lidmate van 65jaar en ouer (u jonger eggenote kan saam met u die funksie bywoon) Kom haal gerus solank u Kaatjie by die Kerkkantoor Hiermee word u vriendelik uitgenooi na ons jaarlikse Senior Lidmaatfunksie: Datum: 6 November 2026 Tyd: 10:00 -...
Hoe kan ek gee?
Huisbesoek
Huisbesoek Di Danie en Trunette sien daarna uit om al die lidmate van die gemeente te ontmoet en besoek. Kontak asb die kerkkantoor (017-6347518) of per e-pos (kantoor@secundaoos.co.za) om ‘n afspraak te maak. Vir die nie-werkendes / afgetredenes kan oggende werk; ...
OOS – SAKE
Sondag, 27 September 2026 08:30 Gesamentlike diens 17:30 Gesamentlike aanddiens U kan die diens ook aanlyn volg via https://www.youtube.com/@goedehoopgemeentesecunda Oos-dagboek 22-26 September 09:00 tot 19:00 Mariki Mark 23 September Skole...
gemeenskap nuus
Afkondigings namens lidmate / ander gemeentes:
Nicolette Brooks School of Dancing se Candlelight Christmas is op 24 Oktober by Laerskool Trichardt @ 18:00. Kaartjies is R100, beskikbaar by 0828546119
Grief Share & Divorce Care
** GriefShare …’n Ondersteuningsgroep vir u reis van rousmart na vreugde aangebied deur Esmé Visser (0836922859) - Eers weer September ** DivorceCare…’n Ondersteuningsgroep vir dié wat herstel van die pyn van egskeiding aangebied deur Magda van Lienden...






