Pinkster 1-4 Junie
Sondagaand @ 17:30 “In pas op die regte spoed” Markus 5:21-34
Maandagaand @ 18:30 “In pas deur vreugde te bedink” Lukas 1:26-29; Psalm 1:1-3
Dinsdagaand @ 18:30 “In pas deur diep konneksie” Fil.2:3-8
Woensdag @ 18:30 “In pas deur empatie” Handelinge 2:37-47
- Ons Pinksterdienste word hierdie jaar aangebied deur die dinamiese ds Marike Jacobs. Ons sien uit om haar hier te ontvang.
- Daar is ook die ouer mense wat nie noodwendig in die aand wil uitgaan nie – ds Marike gaan dieselfde diens die volgende oggend @ 09:30 aanbied!
- Vir die kinders het ons ‘n spesiale Kinderpinkster in die kerksaal met tannie Lynnette!
- Na elke aand se diens geniet almal heerlike sop en broodjies in die kerksaal.