Afskeidsgeleentheid 1 Junie

Afskeidsgeleentheid:

Ds Hannes Reinecke se afskeidspreek is op 1 Junie.  Almal word uitgenooi na Hannes en Ronel se afskeidsfunksie net na die kerkdiens van 1 Junie in die Rots.  Antwoord asb by die kerkkantoor of jy / julle gesin sal bywoon en kom haal jou kaartjie(s).

Verlof vanaf 26-30 Mei.