Gesinsbediening

Gesinsbediening: ‘n Gesin is waar lewe begin en liefde nooit eindig nie. (Vrouebediening / Mannebediening / Omgeegroepe) Gesinsbediening: ‘n Gesin is waar lewe begin en liefde nooit eindig nie. (Vrouebediening / Mannebediening / Omgeegroepe)
Getuienis

Getuienis

Die hart van die Evangelie van Jesus Christus is om ander te vertel van die bloed van Jesus wat sonde vergewe.  Hier in ons gemeente gaan ons uit om ander hiervan te vertel. Ons dank aan Vader vir ‘n geseënde uitreik na Back to the Bible in Baberton.        HOUSE...
GEMEENTE DAGBOEK

GEMEENTE DAGBOEK

11 September     16:00 Kinderkrans 14 September     18:30 Spesiale GR-vergadering 15 September     10:00 Kospakkies word gepak vir behoeftiges Laat weet asb as jy daarmee kan help.  Kontak Melanie by die kerkkantoor. 10:00 Davieshof-erediens 10:30 GriefShare in die...
Verklaring dieselfdegeslagverhoudings

Verklaring dieselfdegeslagverhoudings

Daar heers baie onsekerheid onder NGK lidmate oor gebeure in die kerk, hiermee wil ons graag lidmate van Secunda-Oos gerusstel. Sommiges buite die NGK, en selfs in die NGK, beskuldig die kerk van dwaling, wat ʼn ernstige saak is.  In die geskiedenis is dwaalleer...