by kantoor@secundaoos.co.za | Feb 24, 2023 | Afkondigings: Gemeente
Sondag, 1 Maart 2026 Tweede Sondag in Lydenstyd 09:15 Junior kategese 09:30 Erediens – Ds Trunette de Jongh Teks: Psalm 139:1-12, 23-24 Tema: “Introspeksie: Wie is hierdie persoon wat ek in die spieël sien?” Deurkollekte: Radio Kansel...
by kantoor@secundaoos.co.za | Sep 25, 2025 | Kerkkamp
Dankie vir almal wat verlede jaar saam gekamp het, dit was lekker. 23-25 Oktober 2026 maak ons weer so! Kom bespreek gerus solank jou staanplek / chalette / tent of bergtent
by kantoor@secundaoos.co.za | Aug 13, 2025 | Afkondigings: Gemeente
IDENTITEIT, NG Secunda-Oos Ons glo in God Drie-enig, ons bely die Bybel as Woord van God, ons dien slegs God as Hoof van die kerk, en wil sy liefde uitleef in diens. Kortliks WWW: Woord, Waardes, Warmte Ons fokus op die grootste nood tans, bv. ongeloof, kerklosheid,...
by kantoor@secundaoos.co.za | Jul 25, 2025 | Afkondigings: Gemeente, Jong Ouers
Tydens hierdie byeenkomste help ons mekaar en soek saam wysheid by die Here. Ons kuier gewoonlik saam en geniet ‘n lekker brunch, en die kinders speel in die sand en op die speelapparaat. Kom kuier gerus lekker saam. Stuur enige vriende se selfoonnr na Danie...
by kantoor@secundaoos.co.za | May 30, 2025 | Erediens, Jeug
Sondag, 22 Februarie 2026 Eerste Sondag in Lydenstyd 09:15 Junior kategese 10:30 Senior kategese