Bedienings

Wat ons as gemeente bied

NG Kerk

bedienings

Getuienis

Die hart van die Evangelie van Jesus Christus is om ander te vertel van die bloed van Jesus wat sonde vergewe. Hier in ons gemeente gaan ons uit om ander hiervan te vertel.

Getuienis

Die hart van die Evangelie van Jesus Christus is om ander te vertel van die bloed van Jesus wat sonde vergewe.  Hier in ons gemeente gaan ons uit om ander hiervan te vertel. Ons dank aan Vader vir ‘n geseënde uitreik na Back to the Bible in Baberton.        HOUSE...

bedienings

Gesinsbediening

‘n Gesin is waar lewe begin en liefde nooit eindig nie.
(Vrouebediening / Mannebediening / Omgeegroepe)

Grief Share & Divorce Care

**  GriefShare …’n Ondersteuningsgroep vir u reis van rousmart na vreugde aangebied deur Esmé Visser (0836922859) - Eers weer September **  DivorceCare…’n Ondersteuningsgroep vir dié wat herstel van die pyn van egskeiding aangebied deur Magda van Lienden...

Gesinsbediening

Gesinsbediening: ‘n Gesin is waar lewe begin en liefde nooit eindig nie. (Vrouebediening / Mannebediening / Omgeegroepe) Gesinsbediening: ‘n Gesin is waar lewe begin en liefde nooit eindig nie. (Vrouebediening / Mannebediening / Omgeegroepe)

bedienings

Gasvryheid

Om gasvry te wees en so ander te help is een van Jesus se opdragte. Ons is gasvry teenoor ander en daarom het ons hierdie kommissie.

Babatee & Doekebraai

Babatee & Doekebraai 8 Augustus 2026 Baie dankie vir elkeen se bydrae, hulp, teenwoordigheid, harde werk en omgee wat hierdie dag spesiaal gemaak het vir ds Danie & ds Trunette! Ons het meer as 200 fotos van die dag, indien jy graag van die fotos wil hê, kom...

Gasvryheid

Gasvryheidsbediening Hierdie diensgroep het al in 2007 die rol van die tradisionele diakenbediening in ons gemeente vervang. Dit behels dienswerk by eredienste en spesiale funksies van die gemeente & Sondae koffie drink na erediens. Indien jy betrokke wil raak,...

bedienings

Sang En Erediens

Ons spits ons toe om tot eer van die Here te sing.
Ons rig ook die erediens in om by die teks van die dag aan te pas.

Sang- en Erediensbediening

Sangbegeleidingsgroep Ons gemeente doen baie moeite met ons lof en aanbidding vir die Here as die aanvang van ons erediens.  Daarom groet die leraar eers en daarna word ons begelei deur hierdie groepe in lof en aanbidding. As jy voel dat jy wil betrokke raak deur sang...

bedienings

Jeug

Rotsgenerasie!

Kinderkrans

Kinderkrans Vrydag 4-5pm Ons gesels vir die volgende paar weke oor die Wapenrusting!

Junior Kategese 09:00 & Senior Kategese 10:30

09:00        Junior kategese 10:30         Senior kategese  

bedienings

Barmhartigheid

Ons doen graag aan ander wat ons sou wou gehad het ander aan ons moet doen wanneer ons in dieselfde situasie is.

Senior Lidmate Funksie – 6 November 2026

Vir Secunda-Oos lidmate van 65jaar en ouer (u jonger eggenote kan saam met u die funksie bywoon) Kom haal gerus solank u Kaatjie by die Kerkkantoor Hiermee word u vriendelik uitgenooi na ons jaarlikse Senior Lidmaatfunksie: Datum:  6 November 2026 Tyd:     10:00 -...

Barmhartigheid

Ons doen graag aan ander wat ons sou wou gehad het ander aan ons moet doen wanneer ons in dieselfde situasie is. Ons help gesinne en individue in ons gemeente wat dit nodig het met n maandelikse kospakkie.  Indien u bewus is van enigiemand in ons gemeente wat hulp...

bedienings

Gebedsbediening

‘n Gemeente wat vir mekaar bid, is ‘n gemeente wat omgee.

 

Gebedsbediening

GEBEDSLYS Ons dra die volgende lidmate op in gebed: Hannes Smit                          Lettie Smit          Elsa Brooks                             Joey Vorster                                              Johan Jonker                          Louis...

bedienings

Jong ouers

Kom kuier en gesels saam oor ouerskap, huwelik en geloofsake.

Jong ouers

Jong ouers Kom kuier volgende keer saam!  Stuur enige vriende se selfoonnr na Danie (0761020662) of Trunette (0785382531) om bygevoeg te word op hierdie groep. Volgende byeenkoms is 20 September 2026 om 11:30